'n Vrou vir Herman
Sarah du Pisanie
Beesboer Herman van Rensburg soek ʼn vrou soos sy ouboet sʼn – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan...
Year:
2015
Publisher:
Tafelberg
Language:
afrikaans
ISBN 10:
0624074161
ISBN 13:
9780624074168
File:
EPUB, 336 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2015